Ons Skool

ONS SKOOLLIED


The call of our past urges us on

Through our heritage we are called

To serve our land and our country

Together we shall stand

We are proud of Patriot it is our school

Great is the task we have at hand

We will honour your name Hoërskool Patriot

And our land South Africa

Met ‘n leuse “glo in jou God”

“glo in jou volk”

en “glo ook in jouself”

Met die oë gevestig op die toekoms

Deur geloof kan ons alles vermag

Patriotte dis nou tyd om jul offers te

Bring, ons glo ons kan oorwin.


ONS SKOOLWAPEN


SIMBOLIEK VAN DIE WAPEN:


DIE SKILD:


Die skild is simbool van ons weerbaarheid. Ons bied weerstand teen alles wat ons godsdiens, ons volk en ons vaderland mag bedreig.


DIE LOURIERKRANS:


Die lourierkrans is die bekroning van die oorwinnaar – hy wat die wedloop voltooi.


DIE OOP BOEK:


Hierdie boek is die Woord van God. Dit is ons fondament en hierop bou ons ons lewe, ons skool, ons volk. Dit is die grondslag van ons hele lewe en voortbestaan.


DIE KORINGAAR:

 
Die koringaar simboliseer groei en vrugbaarheid. Ons glo dat ons leerlinge sal groei en gesond ontwikkel om vrug te dra tot eer van ons volk.


DIE GERF:

Die drie are saamgebind simboliseer die volk, die produk van die opvoeding van ons kinders. ‘n Volk saamgebind in liefde en geloof

call now