Ons Geskiedenis

1875-1975:Die eeufees van die ontstaan van die G.R.A met die leuse ”Om te staan vir ons taal, op ons land en ons land. ”

Die G.R.A het hulself toegewy aan die aanvaarding van die Afrikaanse taal.

Om as die amptelike stem van die Afrikaner op te tree, is ” DIE AFRIKAANSE PATRIOT ” bedink. Die eerste uitgawe verskyn op 15 Januarie 1875 en presies 100 jaar later -15 Januarie 1975 maak Hoërskool Patriot sy deure oop. Die skool was nog altyd verbonde aan die Geskiedenis en het die Afrikaanse taal bevorder.

Vandag handhaaf die skool hierdie ideale, maar aanvaar en verwelkom die Engelse taal en gemeenskap graag in sy hoedanigheid om te streef na nuwe ideale en waardes wat van waarde is vir ons almal – ‘n liefde vir ons eie en die ambisie om ‘n brug en blywende toekoms in harmonie.

call now