AFRIKAANS AANSOEKVORM GR 8

AANSOEKVORMS VIR TOELATING VAN GRAAD 8’S IN 2021 IS HIERONDER GEPLAAS OM AFGELAAI TE WORD.

  • Ouers moet die pdf- of word-dokument aflaai en invul.
  • Volg asseblief die instruksies presies. Onthou om al die relevante dokumente aan te heg wanneer u die e-pos stuur. Alle volledige aansoekvorms moet ge-epos word na applications@patrioths.co.za of dit kan gefaks word na 0866825804.

“Word” Dokument (Invul en e-pos)

“PDF” Dokument (Druk, Invul, skandeer en e-pos)

ONS GLO

call now